Kort jou skool ‘n cool video soos wat Hoërskool Linden het?

Ons is deur Hoërskool Linden genader om vir hulle ‘n bemarkingsvideo te film en edit. Professionele stemwerk is deur akteur, Hannes Brummer, by ons studio opgeem in Pretoria. Kontak ons gerus indien jy ‘n video kort om jou skool te bemark. Ons het vir Laerskool … Read More

Share it!
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •